MAC and BOBBI BROWN GOT Me DOWN!


Dit was erg, harde werk but i did it . Ek was nederig en het dit gedoen. Baie gehad om te doen. Ek het besluit MAC sou vandag my aandag kry. OH my en dit het. So Vrydag moet ek gaan klere soek vir 'n Oprah magazine shoot vir saterdag. Maybe mag ek vir julle wys. Sal eers by my agent hoor. Ek dink nie ek mag nie maar ek sal verseker kiekies neem van die location en so om op di blog te sit. Vrydag kom kuier my Chef vriendin. Yay ek weet ek weet ek het al so iets gemention maar ek dink ek wil more circus toe gaan. Moet anyway by Menlyn klere gaan source vir die shoot so i might as‐well. Nou gaan ek .... uit i guess

Comments

Popular Posts

Image

us