Today..


Well tonight we going to have a party at melize se Huis... She is turning 23 ...HAPPY BIRTHDAY.. ok sorry she did turn 23. Well anyhoo ek sal bietjie Kiekie's opsit.. Het November 'n fisheye zeffer camera gekoop...wat ek al in Augustus ge-order het...imagine die joy toe hy kom.. Dis bietjie van a mission...ek moet ongelukkig alles scan en dan opsit... maar worth die effffff ort(emphasis op die'efff') . So as ek doen wat ek beplan sal ek probeer maandag al die holiday en krismis in fish.. praat van kiekies Ek en Paula (PAULA-B PHOTOGRAPHY), gaan more bietjie shoot doen... sy is amazing. so dit sal ook opkom.. as ek by my woord bly.

Comments

Popular Posts

Image

us