Jeanine bawfday-hay

wow we had such a good time.. Wag ek skryf bietjie afrikaans.. is nou moeg vir Engels skryf . Anyhoo..een van my beste vriendin-uh het verjaar aka Jeanine. Dit was lekker ons het net die aand bietjie gechill en toe die dag by die spa spandeer (ja ons het hints van bratness every now and again) HAPPY BIRTHDAY JEANINE!! vandag verjaar Henry my sibling se man HAPPY BIRTHDAY Henry dertig jaar oud!!!! Ek was vanoggend by die boermark om by my sibling Alecia en haar man te chill en sweets weg te gee... ek LOVE die boeremark ! Dit sal van nou af my nuwe hangout raak. Nou nou oppad na Hotbox om vir Mischa te help met Anti-v-day party... lekker. Ok ta ta

Comments

Popular Posts

Image

us