Pink?

I have been silent. I admit. But for good reason . I have been doing shoots non stop this week so you don't really get time for anything else. We did such a fun shoot for SL magazine. Man oh man (or girl) I took pippel my hot dog with and she was also in the shoot! How awesome, then i really enjoyed everyone there they are[ such characters and i have a guilty pleasure for character{s}. Oh yes and we had the Oprah shoot for Caire Johnston (mango groove) yesterday... She is the nicest lady wow such a humble beautiful lady, and uber funky... Ok there's my doen-en-late. Bietjie afrikaans skryf nou. Ek voel meer soos myself dan. Goed: ek het hierdie newly found friend van Amerika wat my noudie aand van hierdie band vertel het Yeasayer. Dis awesome youtube bietjie Yeasayer-Ambling Alp , die music video is bietjie nakedness maar kyk dit met die idee dat dit nogal arty en great gedoen is. Plus hulle is baie goeie artists.


Dan nog iets.Ek het net iets weer besef. Mens moet oppas met wie jy disrespectfull praat. Jy weet nooit wie die persoon is wat jy meer praat nie ...Ek wou nou bietjie gaan slaap het want ek dink ek was oormoeg en toe kon ek nie want ek het gelag in my droom. Nie van lekker kry nie maar net omdat ek gesien het hoe mense nie weet met wie hul praat nie en heavy hulself in die voet skiet. So laat Dr Phil-prah nou maar vir julle vertel... watch daai speech. Dit klink cliché maar praat met almal met respek.

Baai julle ek luister nou na daai song ambling alp so mooi!!
 
Ps Eks nie crazy mal oor pink nie maar ek wou net graag daai baba foto van ekke opgesit het en pienk was pretty much al wat dit justice gedoen het :)

Comments

Popular Posts

Image

us